Back to All Events

Joolerig

AfriForum Jeug bring Jool terug Pretoria toe. 

Waterkaskenades, Joolympics en Pot en Pons vorm deel van 'n vol dag se aktiwiteite. 

Kunstenaars vir die dag sluit in Appel, Adam Tas, Jo Black en Bittereinder. 

KOM DOEN JOU DEEL VIR LIEFDADIGHEID 

Tickets on iTickets.co.za

At the Cowhouse Market

Later Event: February 14
Valentines Picnic